Hereford-Aktiwiteite by Mega Steak Week 2011

Woensdag 13 April 2011:
Geleentheid: Hanteringsprogram kursus (oop vir alle vleisbeesrasse)
Tyd: 14:00 - 17:00
Hanteringsprogram kursus:
14:00 Registrasie in lesingslokaal A
Tee/Koffie en toebroodjies
14:30 - 15:00 Teorie aanbieding: Cora de Waal, Pierre Human en Boy Human
15:00 - 15:15 Beweeg na ring/arena-area
15:15 - 16:00 Praktiese aanbieding: Cora de Waal, Pierre Human en Boy Human
16:00 - 17:00 Vraetyd
Verdaging

Donderdag 14 April 2011
Geleentheid: Herefordbees skou
Tyd: 10:00 - 12:00
Lokaal: Arena A in Lewende Hawe tent

Geleentheid: Basiese beoordelaarskursus (oop vir alle vleisbeesrasse)
Tyd: 14:00 - 18:00
Lokaal: Lesingslokaal (plaas)
Program van beoordelaarskursus: (program/tydsindeling om te bevestig)
14:00 Registrasie
Tee/Koffie en toebroodjies
14:30 - 14:45 Verwelkoming: Mnr Bertus Mong, Hereford Beestelersgenootskap
14:45 - 16:45 Aanbieding:
Philip de Waal
Wilhelm van Niekerk
H van Rhyn
Russel Clark
16:45 - 17:00 Vraetyd
Verdaging
Geleentheid: Wes-Kaap Hereford-klub Steakbraai met kontantkroeg (op uitnodiging)
Plek: Klubhuis

Vrydag 15 April 2011:
Geleentheid: Vleisbees Inligtingsdag met ontbyt (oop vir alle vleisbeesrasse)
Tyd: 07:00 vir 07:30 - 11:00
Plek: Klubhuis
Program:
07:00 vir 07:30 Aankoms van gaste
Tee/Koffie
07:30 - 08:00 Verwelkoming
08:00 - 10:00 Sprekers:
Russel Clarke
Hinner Koster
10:00 - 11:00 Ontbyt word bedien
Geleentheid: Basiese beoordelaarskursus (oop vir alle vleisbeesrasse)
Lokaal: Lesingslokaal (plaas)
Program:
14:00 Registrasie
Tee/Koffie en toebroodjies
14:30 - 18:00 Eksamen
Verdaging
Geleentheid: Interrasskou (oop vir alle vleisbeesrasse)
Lokaal: Lewende Hawe tent
Tyd: 14:00

Saterdag 16 April 2011
Tyd: 12:00 Wenners van interrasskou - parade op A-Veld (oop vir alle vleisbeesrasse)

Vir navrae en besprekings, kontak Anne-marie Le Roux by 021 863 0070 of megaevents@agrimega.co.za