Nuusvrystelling uitgereik deur die Agri Mega Kantoor op 7 April 2010

Die Agri Mega Groep, het onlangs hulle bedrywighede in die Paarl verskuif na 'n nuwe kantoor perseel in Suider-Paarl. Personeel van verskeie afdelings van die Agri Mega Groep is nou gevestig in die nuwe kantore. Nadat daar aanvanklik probleme ondervind is met telefoonlyne, weens swak operasionele beplanning van die nasionale dienslyn verskaffer, is alle kommunikasie-lyne nou ten volle operasioneel.

Die Agri Mega Groep kantoorperseel huisves dus nou personeel van die volgende afdelings:

Mega Events

Elma Brand:

Tel: 021 863 0397

E-pos: events@agrimega.co.za

Faks: 086 689 3520

Eunice Kotzé

Tel: 021 863 0397

Faks: 086 689 3520

Annemarie le Roux

Tel: 021 863 0397

E-pos: megaevents@agrimega.co.za

Faks: 086 689 3520

Reinette Basson

Tel: 021 863 0397

E-pos: eventsadmin@agrimega.co.za

Faks: 086 689 3520

Agri Promo

Teresa Labuschagne

Tel: 021 863 0397

E-pos: teresa@agripromo.co.za

Sel: 079 5171 959

Leensie Streicher

Tel: 021 863 0397

E-pos: leensie@agrimega.co.za

Faks: 0866 966 482

Sel: 072 227 7376 of 079 075 7802

Agri Mega Groep

Jerome Topley

Tel: 021 863 0397

E-pos: jerome@agrimega.co.za

Die nuwe straatadres van die kantoorperseel is: Louwslaan 22A, Paarl, 7624. Die posadres bly onveranderd as: Po

/ 0070 /

insluitende Mega Events wat in die Paarl-kantore van die groep gesetel is, ondervind tans probleme met telefoonlyne nadat die kantore onlangs na Louwslaan in Suider-Paarl verskuif is. Volgens Mnr Jerome Topley, Hoofbestuurder: Kommunikasie en Ontwikkeling van Agri Mega Groep, moet die diensverskaffer aanspreeklikheid vir hierdie uiters frustrerende situasie aanvaar. "Met Agri Cape Week 2010 op hande (15-17 April 2010), veroorsaak hierdie onverklaarbare swak operasionele beplanning deur die nasionale landlyn diensverskaffer oneindige hoofbrekens wat die Agri Mega Groep duur te staan kom", het Topley by navraag verduidelik. Hy sê verder dat kliënte en belangstellendes met navrae steeds die kantoor kan kontak by 'n alternatiewe nommer. Hierdie nommer is 021 863 0069. Mega Events kan ook per e-pos gekontak word by events@agrimega.co.za; megaevents@agrimega.co.za of eventsadmin@megaevents.co.za "Ons vra om verskoning vir die ongerief wat die situasie vir ons kliënte en vennote veroorsaak. Ons kontak die diensverskaffer egter op 'n gereelde basis in 'n daadwerklike poging om die probleem so spoedig moontlik op te los" het Topley verder benadruk.